Video: SA’ners vaar uitstekend in danskompetisie

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Suid-Afrika se dansspan het met 22 medaljes van die wêreld-kampioenskap in Pole teruggekeer. Die jong dansers skryf hulle sukses toe aan spanwerk en toewyding.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Drieks ·

Lekker om te weet hul het die voorreg gehad. Geluk julle en voorspoed.

Sollie ·

Uitstekend – te min seuns, maar nou-ja, hopelik is daar meer seuns wat gaan deelneem volgende keer; of is daar steeds die simpele stigma aan ballet en dans vir seuns/mans???

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.