[Video] ‘Sit jou voet neer teen kindermolestering’

Kara van der Merwe (Skermskoot uit die video)

Kara van der Merwe (Skermskoot uit die video)

‘n Skoolmeisie het ‘n veldtog begin wat jongmense aanmoedig om te praat oor kindermolestering. Kara van der Merwe vertolk die rol van ‘n slagoffer in die rolprent “Dis ek, Anna”, wat eersdaags vrygestel word. Dit het haar só geraak dat sy nou geld insamel vir kinders wat slagoffers van seksuele misbruik is.

Klik hier om die Facebook-blad te besoek.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

CHRISTA ·

Wonderlik! Ek hoop julle kry baie meer jongmens by hierdie veldtog betrek! Sterkte vir julle!!!

V ·

Wonderlik!!Laat elke pa,oom en oupa en vriend wat dit al aan n kind gedoen het n les geleer word.Maar hoor vir my eendag daarbo moet jy verantwoording doen!!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.