Plaaslike grootbrulpaddas kry eersdaags beskerming uit ‘n onverwagse oord.
‘n Skaaphond, Jessie, verruil skape aankeer vir kwakers uitsnuffel. Dis alles deel van ‘n student se navorsingsprojek.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.