Onderwyskenners meen talle skole is nie gereed vir die nuwe, hoër slaagvereistes vir graad sewe, agt en nege wat vanjaar in werking getree het nie. Hulle meen dit gaan nie noodwendig onderwysstandaarde verbeter nie.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.