Video: Slagoffers se families loof polisie

Ferdé de Wit, Lategan se broer. Foto: Skermskoot uit video

Ferdé de Wit, Lategan se broer. Foto: Skermskoot uit video

‘n Broer en suster het saam met twee ander verdagtes in die hof verskyn in verband met die Krugersdorp-afspraakmoorde.

Al drie slagoffers is dood aangetref nadat hulle afsprake met ‘n kliënt gehad het.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

Lees alle vorige berigte oor die Krugersdorp-moorde op Maroela Media.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Gwen ·

Die feit dat dit enigsins nuuswaardig is dat die polisie hul werk doen vertel die tragiese verhaal van die agteruitgang van ons eens mooi samelewing.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.