Video: Só oorleef jy ‘n rooftog in ‘n inkopiesentrum

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Inkopiegangers kan binne ‘n oogwink misdaadslagoffers word.

eNuus het ‘n kenner gevra wat om te doen wanneer onskuldige inkopiegangers die slagoffers van ‘n gewapende rooftog word.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

M A ·

Ek is doof en wil die nuus hier lees. Ek wil nie videos kyk wat ek nie kan verstaan nie.

MA ·

MA, daar is baie nuus om te lees op baie plekke. In plaas van tantrum gooi, hoekom maak jy nie net ‘n beskaafde request dat hul meer inligting neersit nie. Dankie Maroela! Die videos is awesome!!

Drieks ·

Ek stem saam. Hul kan meer inligting gee. Videos kyk is duur ook. Skryf vir Maroela, ek glo hul sal jou antwoord en sé hoe kan hul help. Want dit is ‘n gratis diens en doen hul ons ‘n guns om te help.

Sune van Heerden ·

Dagsê MA

Maroela poog om so ver dit moontlik is volledig verslaggewing te doen, maar soms maak ons van hierdie eNuus-berigte of ander video’s gebruik, omdat ons ‘n multimedia-nuuswebwerf is. In hierdie gevalle meld ons dan duidelik in die opskrif “Video” of “Luister” wanneer die artikel beeldmateriaal of ‘n klankgreep bevat.

Groetnis
Suné
nms Maroela Media

Edgar Gschwend ·

Ek soek nuus wat saak maak en die waarheid is. Ons het genoeg berigte wat n agenda het – en ek hou nie van growe en platvloerse taal nie, dit is emosiebelaai en wek die verkeerde gesindhede i.pv. van om inligting te weergee. Dankie vir julle pogings om objektief te wees!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.