Video: Só val die Tulip-hotel

Foto en video: Sune van Heerden.

Foto en video: Sune van Heerden. Die video volg onderaan die berig.

Die bekende Tulip-hotel in Kaapstad is Sondagoggend voor  juigende skare ingeplof.

Ross Demolition het die 12 verdiepings skouspelagtig laat inplof waarna die stad se nooddienste van die geleentheid gebruik gemaak het om ʼn soek-en-reddingsoefening uit te voer aangesien die terrein ʼn soortgelyke omgewing bied as dié van ʼn gebou wat ineengestort het.

Bouplanne vir ʼn nuwe hotel is glo reeds goedgekeur.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.