Video: Solidariteit by VN oor rasse-vraagstuk

Dirk Hermann.

Dirk Hermann.

Solidariteit se afvaardiging is terug in die land ná hy ‘n voorlegging aan die VN se komitee vir die uitwissing van alle vorme van rasse-diskriminasie oor Suid-Afrika se beleid van regstellende aksie gedoen het.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

8 Kommentare

Ben Prinsloo ·

Ek wil nie meer elke aand na E tv nuus om sewe kyk nie. Al waaroor dit gaan is ander volkere se swaarkry en probleme of hoe goed hulle is maar bitter min oordentlike nuus wat saakmaak. Stadig maar seker word ek tot met die nuus “gebreinspoel” E tv ek val nie meer daarvoor nie.

JC ·

Dis reg Ben, ek het GENOEG! gehad van hierdie linksgesinde nuusagentskappe…en hul ge-breinspoelery. Hulle kry LANKAL nie meer my besigheid nie! Ek wens net ander mense wil dit gouer besef en ook oorskakel! Ek volg nou al vir ‘n hele aantal maande slegs MAROELA vir al my nuus en gemeenskaps (AFRIKAANSE) behoeftes. LANK LEWE MAROELA!! AL WAT EK NODIG HET IN MY LEWE IS ‘N BIETJIE MAROELA- WAT GESTAND DOEN AAN MY KULTUUR EN TAAL- EN DIE SAAK IS DOODREG!

Leendert van Oostrum ·

Welgedaan, Dr Hermann & Kie!

So bou ons die reg uit.

Nou nog ons “agbare” Grondwetlike Hof wat meen dat Afrikaners tweedeklasburgers is, wie se minderheidsregte verfoeilik en verwerplik is.

KB ·

Ek voel ook soos Ben. Gatvol vir alewige gekerm van ander volke se hoe sleg dit met hulle gaan terwyl hulle bevolkingsaanwas die GROOTSTE ILIFANT is van n kamer vol olifante. As ek van die res( 90%) van land wil weet skakel ek in op 404 ens om van hulle se stinkende asgate van verspeelde geleendhede en die anti wit propagande kennis te neem. Verder boer ek op CNN en Skynews. Wys tog bv hoe lyk Sol-Tech se werkswinkels en opleiding fasiliteite. Ek is op Rustenburg en hier weet min van hierdie geleenthede om met Afrikaans top kwalifikasies te bekom.

Knapie ·

So van die os op die jas: Ek verbeel my Afriforum was op n stadium êrens in europa om die volksmoord/plaasmoordkwessie onder die europieers se aandag te bring. Wat het toe van dié storie geword? Het dit enige werkbare aksiepunte opgelewer?

Gemsbok ·

Sal die regering, indien hy genoeg “lobby” agter die skerms (en strategiese “skenkings” maak), die verslag sodanig kan beïnvloed dat dit in werklikheid ‘n las vir Afrikaners word eerder as ‘n uitkoms?

Maria van Dieweeck ·

Alle gewone mense in die land wil net aangaan met hul lewens en vergeet van ras, maar die politieke partye en koerante (hoofstroom albei), kan nie wegbeweeg van hul magiese troefkaart, RAS! Uuuuuuggghhh dit maak mens naar

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.