Video: Solidariteit, DKD betwis hofbeslissing

Dirk Hermann, Solidariteit (Skermskoot uit die video)

Dirk Hermann, Solidariteit (Skermskoot uit die video)

Die regering se omstrede regstellende aksie-beleid was wéér in kollig toe die vakbond Solidariteit en die departement van korrektiewe dienste mekaar in die arbeidsappèlhof in Kaapstad gepak het.

Solidariteit én die DKD teken appèl aan teen verskeie aspekte van ‘n vorige uitspraak waarin die arbeidshof beslis het dat die nasionale én provinsiale rassedemografie toegepas moet word in die implementering van regstellende aksie.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

CHRISTA ·

Raak gewoond daaraan: AA (sogenaamde Affirmative Action) staan vir ANC Apartheid.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.