Solidariteit wil die departement van korrektiewe dienste dwing om sy appèl te laat vaar teen ‘n hofuitspraak oor die toepassing van sy beleid oor regstellende aksie.
Die vakbond het ‘n veldtog van stapel gestuur om die wyer publiek bewus te maak daarvan dat die departement se beleid onregverdig is.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Die goeie werk wat Solidariteit, Helpende Hand,Afriforum doen, is prysenswaardig.
Kom ons ondersteun finansieel meer, sodat hulle nog meer vir ons kan doen.