Video: Solidariteit wil DKD dwing om appèl te laat vaar

Skermskoot uit die video.

Skermskoot uit die video.

Solidariteit wil die departement van korrektiewe dienste  dwing om sy appèl te laat vaar teen ‘n hofuitspraak oor die toepassing van sy beleid oor regstellende aksie.

Die vakbond het ‘n veldtog van stapel gestuur om die wyer publiek bewus te maak daarvan dat die departement se beleid onregverdig is.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Martyn du Plessis ·

Die goeie werk wat Solidariteit, Helpende Hand,Afriforum doen, is prysenswaardig.
Kom ons ondersteun finansieel meer, sodat hulle nog meer vir ons kan doen.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.