Video: Sparrow betaal boete vir naamskending

'n Skermskoot uit die video.

‘n Skermskoot uit die video.

Penny Sparrow, wat van naamskending aangekla is nadat sy op Facebook na swart strandgangers as ape verwys het, het skuldig gepleit en is beveel om ‘n boete van R5 000 te betaal, of ‘n jaar agter tralies deur te bring.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

11 Kommentare

Mike ·

Wat het nou geword van die ander haatsprekers se sake ons hoor dan niks daarvan nie. Laat almal in die howe verskyn, boetes opgelê word en in die openbaar om verskoning vra. Ons howe moet tog sorg dat reg en geregtigheid geskied op alle vlakke en nie strawwe net op sekere rasse van toepassing maak nie.

Berhalet ·

En waarom word al die ander nie ook beboet nie… Begin sommer by Malema!

Lilla B ·

Dit is die grootste onreg wat teen hierdie vrou gepleeg word. Ons almal het al die een of ander tyd na iemand as ” ‘n aap”verwys of “die ou is ‘n regte vark” ens. Hierdie saak is heeltemal buite verband geruk en doelbewus verkeerd verstaan of is ek nou nie lekker by nie? Ek wonder net soms, ons nasie wat nie dans as ons kwaad of bly is nie en nie opruk in massas om klippe te gooi en ander se eiendom af te brand as ons nie saamstem nie, wat kan ons doen om mense soos hierdie by te staan in die toekoms, sonder om vervolg te word… om stil te bly en toe te kyk na hierdie mens se vernedering is skreiend.

Adeline ·

Stem saam met jou Lilla, maar ek dink ons almal weet hoekom hierdie vrou so uitgesonder is…
Sterkte vir jou Penny!

Maddox ·

Dit is oop seisoen op blankes, die hekse jag is in volle swang. Van nou af sal dit net nog erger raak. Oor die ander wat blankes wil vermoor en opkap sal daar niks van kom nie. Hulle stories word nie eers op die hoofstroom media gedra nie, so mense wat ek wil se is, kies maar jou woorde baie wys wanneer jy veral sosiale media gebruik. Hulle het die messe in vir blankes in SA. Onthou volgens die ander is dit mos net blankes wat rasisties kan wees. Rerig ‘n siek samelewing waarin ons bly….

Jen ·

My opinie is die regstelsel het daarop uitgegaan om haar as blanke te verneder deur haar so te beboet en haar te dwing om omverskoning te vra en daarop aangedring dat sy op fb ook moet verskoning vra. Ek voel syt nie nodig gehad om verskoning te vra nie sy moet baie geld betaal vir haar fout wat sy begaan het. En wat van al die ander klomp haatsprakers teenoor ons blankes. Nog nie gehoor dat hul aangekla is of hofsake oppad is nie…..want hulle mag mos.

Ander Koos ·

Dubbel standaarde soos nog nooit tevore. Hierdie saak is heeltemal uit verband geruk en opgeblaas vir politieke gewin. Die ongeregtigheid skrei ten hemele

vierkleur ·

……..maar on T-hemde te dra wat se alle blankes moet vermoor word is reg????? Blankes moet opgekap word, is reg??????

…………………… hier word n ou dame in die publiek verneder ,maar gn woord oor die haatspraak teenoor die blankes van SA nie

Flippie ·

Penny Sparrow bestaan nie. Dit is ‘n groot klugspel waaraan almal wetend en onwetend aan deel neem. Dit net om witmense te beskaam.

Die vrou wat in die hof verkyn het was nie die een wie ons leer het van Penny nie.

sarie van heerden ·

Dis maklik om Penny Sparrow te kritiseer. Ons het ‘n mooi ruim plek in ‘n sekuriteitskompleks regoor die strand in Margate. Ons gaan nie meer oor die Kersseisoen of Nuwejaar soontoe nie. Verder lewer ek GEEN kommentaar nie. Maar ook stem ek saam met Flippie hierbo dat die foto wat nou van Penny Sparrow gepubliseer word nie dieselfde is as die een toe die groot “nuus” die dagblaaie getref het nie.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.