Video: Spogplase verwaarloos, grond lê braak

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

Duisende hektaar grond wat in Mpumalanga ná grondeise deur die staat gekoop is, lê braak.

Boere is bekommerd is dat dié produktiewe grond nie optimaal gebruik word nie.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

14 Kommentare

Annie ·

Ja nee, hulle is nie kommersiele boere nie! Wag tot hier ‘n voedsel te kort is! Hulle dink mos om te boer is maklik! Daai was spogplase en nou is daar niks! Ons pa’s en oupa’s se bloed en sweet het daai grond opgebou en in ‘n paar maande is daar niks oor nie!

Belinda ·

Ja Trippie ek stem almal het geweet hulle wil net altyd he maar het hulle die kennis gehad…………………

Trippie ·

ANNIE EN BELINDA : Dit breek mens se hart hoor.

Dis juis waarom ek so lief is vir ons boere – daardie bloed, sweet en ek glo, trane ook is in die grond !

AmY ·

Jip, dis wat gaan gebeur as Mal-Emma sy sin kry.

En volgende is dit seker die myne. Nie dat daar veel meer oor is om te vernietig nie.

Tobie ·

Dit is jammer en hartseer dat die plaas Willemsdal so agteruitgaan,veral om rede ek die huis en stoor in 1987 seif gebou het.

Trippie ·

Tobie – ek wil sê ek voel jou pyn en hartseer – en ek doen, maar mens, ek kan dink dit sny diep in jou hart !

trosa ·

Ja hul kan nie dink nie Dis nie net ons blankes(wittes) wat honger gaan ly nie dis ook alle rasse Nou moet ons duurder vir kos betaal want dit word ingevoer waar ons eie mense produkte kan voorsien en ook werksgeleenthede vir honderde of selfs mee

Marieta ·

Om suksesvol te boer, verg om regtig die arbeid en bloedsweet in te sit (ploeg). Geskiedenis het mos die laaste paar jaar herhaaldelik bewys die meerderheid sal eerder aas en vergryp eerder aan ander se eiendom, as om self te werk vir wat hulle wil he.

HEVW ·

Marieta, nie net die laaste paar jaar nie. Lees maar die geskiedenis, veral die in die Oos- Kaap.

Johan ·

Geld en raad en hulpmiddels gaan dit ook nie doen nie. By my skoonpa-hulle word dit alles gegee en nog steeds gebeur niks nie – as daar nie iemand kom om vir hulle te ploeg en te onderhou en te oes nie, en die geld dan net in hulle rekening inbetaal word nie, sal niks gebeur nie. Die mense soek nie grond nie, hulle soek cargo (geld en goed) vir mahala. Hulle almal reken die boere en witmense het die plase (en woonhuise) gesteel en besit die goed – ek onthou my huishulp se oe het so groot soos pierings geword toe ek haar vertel het van my huisverband by die bank. Toe vra sy my of die ander mense in die straat dit ook so het – koop ons dan nie die goed cash met ons baie geld nie…:-) Dis dieselfde met die plase en die myne en die besighede – die ouens reken die wit dief (eienaar) doen niks en alles word gemaak gebeur deur die arme swart werkers en dan steek die wit dief net die geld in sy sak.

Erika ·

Tobie, dit breek mens se hart, om te lees hoe plase so verwaarloos, grond wat verlore gaan. Tobie ek voel jou pyn, soveel bloed, sweet, en ek glo trane is in die daardie spogplase gestort. Johan ek stem met jou 100 % saam. Dit is tyd dat die BOERE saam staan!!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.