Video: Stakings: Eise kom dalk teen Numsa

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Eise van miljoene rand kan teen die metaalwerkersvakbond Numsa ingestel word weens die skade wat sake-eienaars gely het in die onlangse staking.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

SNEL ·

Stakings is belaglik, jy is tevrede met jou salaris of jy soek ander werk, so maklik soos dit. Kyk net watse skade is aan die mynbou aangerig agv stakings en as die een ophou is die volgende een daar en elke nou en dan staan dieselfde groep weer, so wat sê dit….staak en jy kry meer geld, Werk n bietjie en dan staak jy maar weer en so gaan dit aan.

Piet ·

As ek wil TV kyk, dan skakel ek dit aan. As ek op die internet wil nuus lees, wil ek nie verwys word na ‘n TV program nie. Doen asb. die nodige moeite en skryf ‘n artikel. Dankie

Deon ·

Ek is tans besig om te soek vir werk. Ek doen dit nie op die normale manier nie, want ek doen nie normale werk nie. Ek gaan toe na Hello Peter se webwerf en sien toe hellopeter.com/mibfa/compliments-and-complaints ek was verstom. Vat ras kleur ensomeer uit die som en dan kyk na die klagtes. Hierdie is ‘n skande. Of dit nou met geweld verander moet word of nie, is ‘n heel ander vraag. Maar ek weet as ek my familie sonder geld vir maande moes los weens administratiewe heen en weer, dan sou ek ook nie baie gelukkig gewees het nie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.