Steve Hofmeyr en Janine het stil-stil getrou, maar ʼn video van dié besondere dag in hul lewens is nou beskikbaar gestel.
Johannes Schoutsen en Christiaan Botha van Filmedia het die video op Vimeo gelaai.
Steve en Janine het op 25 Januarie by Green Leaves in Magaliesberg getrou.
Lees ook:
Só lyk Steve en Janine op hul troudag
Huweliksklokkies lui vir Steve en Janine
Beste Sune, die video is nie tans beskikbaar nie – moet daar ingeteken word om dit te sien ?
Groete, Ria
Dagsê Ria
Die video is wel aan ons kant beskikbaar, maar dit is ‘n Vimeo-skakel wat moontlik nie op alle selfone of rekenaars speel nie. Probeer gerus op ‘n ander rekenaar.
Groetnis
Slaan ek dan nou skone hoendervleis uit !
Jaaaah jul evageslag darem.
Daar’s van jul hardebaarde wat dit kry as nkosi sikelel’ iafrika speel. “Selfies” en al as bewys nogals !
Pasop vir jou……..my kontrak verval binnekort !
Daantjie wat ek jou eintlik wou vra is of jy die klits nou heeltemal kwyt is ?
Die perfekte huweliksseremonie !
Janine het asemrowend mooi gelyk, die rok was pragtig en spesiaal vir daardie lyfie gemaak. Steve self het na ‘n galante heer gelyk – ALLES WAS PRAGTIG.
Mens kan nie help om emosioneel te raak nie.
Pragtige video! Mag jul altyd so gelukkig wees. Liefde! ♥
Baie, baie geluk ….. thank you for sharing your beautiful day with us.
Wishing you all the love and happiness you deserve, today and always.
Hulle het pragtig gelyk en so gelukkig. Baie mooi. Mag hulle tot lengte van dae gelukkig wees en saam die huwelik verken hoop daar is gou klein steve of Janine
Sal dit so graag wil sien asb