Die Suid-Afrikaanse vloot is oor die volgende twee weke wéér gasheer vir hulle Indiese en Brasiliaanse eweknieë. Tydens die oefensessies gaan die drie lande onder meer kennis uitruil oor hoe om internasionale humanitêre kwessies en seerowery te hanteer.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Jy het nie die vloot ‘ daarvoor nodig nie , jy kandlan Parlement toe ry .