[Video] Studentegroepe pak mekaar

'n Skermskoot uit die video.

‘n Skermskoot uit die video.

Die studentebeweging Open Stellenbosch se oproerige optrede by die Universiteit Stellenbosch kan nie langer geduld word nie.

Dit is die mening van die burgerregtegroep AfriForum en die studentevereniging Adam Tas.

Die insetsel is deur eNuus Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

10 Kommentare

Ben ·

Stellenbosch is n Afrikaanse Universiteit. Afrikaners wat Rhodes en UCT bywoon dring nie daaraan aan om in Afrikaans gelektor te word nie. Houop probeer ons taal mee weg te doen. Gaan net na n Engelse Universiteit toe. Eenvoudig soos dit. Daar is plek in die son vir ons almal. My geskiedenis en kultuur is net so belangrik soos enige iemand anders s’n in die land van ons.

George ·

Dit lyk na ‘n klein groepie studente. Ek raai hulle akademiese rekords is net so lagwekkend soos hulle eise wat hulle stel. Hulle is net daar om moeilikheid te maak.

noedels ·

As jy nie kan ‘breathe’ soos jou plakkaart se nie….. vat die pad. …hoekom het jy aansoek gedoen by n Afrikaanse universiteit. My kind is daar om te leer en jy met jou totale disrespek vir ander studente hoort nie daar nie, jy ontwrig klasse en is defnitief nie daar om graad te vang nie.

Sharon Anderson ·

As ek die berge so kyk is ons al een keer oor hulle noorde toe oor die Engelse ding en ons het uit die noorde terug getrek. Ons gaan beslis nie weer terug trek noord nie. Stellenbosch is Afrikaans en Afrikaans gaannhy bly. My Afrikaanse Rande betaal vir my kind my Afrikaanse Rande het die universiteit gebou dis baie maklik daar is letterlik duisende Engelse universiteite die vlak vol eaar almal kan gaan studeer gaan daarheen gaan studeer daar. Ky iind kan nie vandag RAU toe gaan nie hy bestaan nie meer nie die voortreflikheid waarvoor sy Bcomm fakulteit in die jare 90 bekendheid verwerf het is saam mey sy Afrikaans na Engels is die drein af.

Baklei vir alles wat ons het om Maties Afrikaans te hou, hy is deur ONS voor vaders vir ons kinders gebou en die vir ons om die behou the hou.

Anti-Haas ·

So sal hulle betoog….. Oor drie jaar dan sê hulle maar hulle is agtergeblewenis en is opvoeding ontneem….. As hulle Engels wil praat, trek daar waar dit gepraat word.

Tollie Louw ·

As oud-student (ook oud-SR-lid) met twee kinders op Stellenbosch – en ek betaal self vir hulle – is dit wat Open Stellenbosch wil doen, TOTAAL ONAANVAARBAAR! Dit is weer ‘n klassieke geval waar die waardes en norme van ‘n eens vooruitstrewende universiteit aangeval word om dit standaarde te verlaag na ‘n Afrika-universiteit se standaarde. Is hierdie oproeriges almal studente? Hoe lyk hul akademiese vordering? En laaste – hoekom ingeskryf by US as hulle net Engels wil hoor? NS: seker ook beurshouers van die staat?

Martin Pretorius ·

Presies my punt ook. Die joernaliste moet hulle op nasionale TV vra hoe lyk hulle akademiese prestasies.

pop ·

Hoekom laat die universiteit toe dat n klein groep moeilikheidmakers die plek so oorvat, is daar nie reels daar nie??? Skors die goed. Hulle het daar ingeskryf, en toe het hulle goed geweet dis afrikaans. Dis n plek waar afrikaanse kinders wil leer, nou moet hulle met die klas van ding opgeskeep sit.

Mike ·

Dit is vir my baie duidelik wat hulle motief is: Plant mense met ‘n politieke agenda by die Afrikaanse universiteite om ons taal te vernietig. Daar kan geen ander rede wees waarom “studente” kamma in ‘n ander taal klas wil draf nie. Hulle is geplant!!! As daar nie ‘n universiteit naby was waar Engels as onderrigtaal gebruik word nie, sou ek nog probeer verstaan. Wat my egter die meeste die josie in maak is DAT DIE MEDIA ENIGSINS DAARAAN PUBLISITEIT GEE. Hulle soek sensasie. Nee wat, sien asb vir eens en vir altyd wat mense se agendas is sodat ONS kan wakker word!!!!! Lank lewe Afrikaans!

Martin Pretorius ·

Die “studente” wat so betoog is nie een ernstig oor hul studies nie. Bitter min het nog verder as hul eerste graad gevorder. Wonder hoeveel druipelinge is onder die spul en daarvoor blameer hulle seker die Afrikaanse klasse en nie die feit dat hulle betoog in pleks van leer nie. Hulle is net daar om moeilikheid te maak. As hulle ernstig is oor hulle toekoms, kan hulle na enige ander Engelse universiteit toe gaan. Martin.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.