
‘n Skermskoot uit die video.
Die studentebeweging Open Stellenbosch se oproerige optrede by die Universiteit Stellenbosch kan nie langer geduld word nie.
Dit is die mening van die burgerregtegroep AfriForum en die studentevereniging Adam Tas.
Die insetsel is deur eNuus Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
10 Kommentare
Stellenbosch is n Afrikaanse Universiteit. Afrikaners wat Rhodes en UCT bywoon dring nie daaraan aan om in Afrikaans gelektor te word nie. Houop probeer ons taal mee weg te doen. Gaan net na n Engelse Universiteit toe. Eenvoudig soos dit. Daar is plek in die son vir ons almal. My geskiedenis en kultuur is net so belangrik soos enige iemand anders s’n in die land van ons.
Dit lyk na ‘n klein groepie studente. Ek raai hulle akademiese rekords is net so lagwekkend soos hulle eise wat hulle stel. Hulle is net daar om moeilikheid te maak.
As jy nie kan ‘breathe’ soos jou plakkaart se nie….. vat die pad. …hoekom het jy aansoek gedoen by n Afrikaanse universiteit. My kind is daar om te leer en jy met jou totale disrespek vir ander studente hoort nie daar nie, jy ontwrig klasse en is defnitief nie daar om graad te vang nie.
As ek die berge so kyk is ons al een keer oor hulle noorde toe oor die Engelse ding en ons het uit die noorde terug getrek. Ons gaan beslis nie weer terug trek noord nie. Stellenbosch is Afrikaans en Afrikaans gaannhy bly. My Afrikaanse Rande betaal vir my kind my Afrikaanse Rande het die universiteit gebou dis baie maklik daar is letterlik duisende Engelse universiteite die vlak vol eaar almal kan gaan studeer gaan daarheen gaan studeer daar. Ky iind kan nie vandag RAU toe gaan nie hy bestaan nie meer nie die voortreflikheid waarvoor sy Bcomm fakulteit in… Lees meer »
So sal hulle betoog….. Oor drie jaar dan sê hulle maar hulle is agtergeblewenis en is opvoeding ontneem….. As hulle Engels wil praat, trek daar waar dit gepraat word.