Video: “Suid-Afrika is my lieflingsland,” sê jong Amira

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die tienjarige Nederlandse sangsensasie Amira Willighagen, die wenner van verlede jaar se Holland’s Got Talent, is in Suid-Afrika vir ‘n reeks konserte.

Amira se ouma, Elsa Brand van Potchefstroom, is oorlede voordat sy kon sien hoe haar kleinkind die talentprogram wen. Klik hier om meer te lees. Amira het as negejarige die kompetisie in 2013 gewen met haar weergawe van Puccini se Nessun Dorma.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

Lees ook:
Video: 9-jarige “Holland’s got Talent”-wenner rig speelpark in Ikageng op
Potch-ouma oorlede voor kleinkind ‘Holland’s Got Talent’ wen
Video’s: Potch-ouma se kleinkind word wêreldwyd bewonder

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Cilia ·

Sal nooit vergeet hoe trots tannie Elsa was om ons te vertel van haar kleinkind en nou kan sy dit nie beleef nie. So jammer

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.