Die tienjarige Nederlandse sangsensasie Amira Willighagen, die wenner van verlede jaar se Holland’s Got Talent, is in Suid-Afrika vir ‘n reeks konserte.
Amira se ouma, Elsa Brand van Potchefstroom, is oorlede voordat sy kon sien hoe haar kleinkind die talentprogram wen. Klik hier om meer te lees. Amira het as negejarige die kompetisie in 2013 gewen met haar weergawe van Puccini se Nessun Dorma.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Lees ook:
Video: 9-jarige “Holland’s got Talent”-wenner rig speelpark in Ikageng op
Potch-ouma oorlede voor kleinkind ‘Holland’s Got Talent’ wen
Video’s: Potch-ouma se kleinkind word wêreldwyd bewonder
Sal nooit vergeet hoe trots tannie Elsa was om ons te vertel van haar kleinkind en nou kan sy dit nie beleef nie. So jammer