Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Video: “Swaar maar genadige vonnis”
Die Vrystaatse Hooggeregshof het Johan Prinsloo tot effektief 13 jaar tronkstraf gevonnis vir sy aandeel in ‘n poging om ‘n aanval op die ANC se nasionale konferensie uit te voer.
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Het jy gehoor?
Nou pra' jý
4 Kommentare
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Ontevrede met uit slag hoekom sit McBride loop vry rond
Hy sit, soos Oscar, omdat hy WIT is!
Watter onnosel ding om die ANC Konferensie te probeer opblaas? Om wat te bereik? Die ANC is gevaarliker vir hulself as hierdie ‘bomber’.
Joernaliste wat die ANC -leier se toespraak objektief rapporteer benadeel die party baie meer as hierdie Amateurs. Hoeveel v hulle sit nie nou al verniet in die tronk nie? Dink net aan hul gesinne se smart en hartseer! Hul sal niks bereik deur opstand en bomme. Daar’s baie beter en veiliger maniere om iets vd Afrikaner te doen. Amateurs vergat ons billike ideale net verder.
Moenie vir my vertel jy glo “die staat” se storie nie! Dis gekook van begin tot einde.