Een van die wêreld se voorste taalregkenners glo die regering het ‘n grondwetlike plig om alle wetgewing in al elf amptelike tale te publiseer.
Professor Fernand de Varennes het getuig in ‘n hofstryd wat die taalaktivis Cerneels Lourens teen die regering voer oor dié kwessie.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.