Video: Talle stroom na Nampo-oesdag

‘n Skermskoot uit die video.

Bakkies van reg oor die land het vandeesweek koers gekies na die Vrystaat vir die voorste geleentheid op die landboukalender, die Nampo-oesdag.

Die geleentheid vind net buite Bothaville plaas. Dit is grootste landboufees in die Suidelike Halfrond. Vanjaar is dit die 52ste jaar dat landbouprodusente saamtrek vir dié fees wat ʼn hoogtepunt vir talle in die landboubedryf is. Die fees het Dinsdag begin en loop môre tot ʼn einde.

Dié insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Chris Ws ·

John ons was nou al 3 keer daar en sal weer gaan.Dis die enigste skou OF fees wat ek sal bywoon in ons land.

Mrs H ·

Lekker lag ek vir die bakgat sitplek! Dis so oorspronklik. Maak my sommer lus om n bakkie te kry, net vir n bakgat sitplek…hehehe

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.