Video: Teddiebere by hospitaal uitgedeel

Dis nie maklik om die feestyd in of langs ‘n hospitaalbed deur te bring nie. Daarom het die Golfing for Teddy-inisiatief besluit om dié tyd ‘n bietjie draagliker te maak vir meer as ‘n duisend pasiënte.

Dié insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv na eNuus.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.