Die ebola-virus het tot dusver net meer as 8 700 lewens in Wes-Afrika geëis.
Kenners sê daar is ‘n behoefte aan nuwe maniere om die verspreiding van die siekte te help hokslaan. Tegnologie kan dalk net ‘n belangrike deel van die oplossing wees.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.