Suid-Afrika het drie keer meer dokters nodig as wat tans praktiseer.
Dis een van die onderwerpe wat bespreek is tydens die Discovery Stigting se paneelbespreking oor gesondheidsorg. Die tekort word onder meer daaraan toegeskryf dat nie genoeg dokters opgelei word nie, dat Suid-Afrikaanse dokters in die buiteland gaan werk ná hulle opleiding, en dat dokters nie noodwendig in landelike gebiede wil werk nie.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Dit is natuurlik ook te danke aan die swak toestand van ons hospitale en omdat hulle aangese word waar hulle mag praktiseer of nie…en dan gooi jy die misdaad by en dan natuurlik sal hulle landuit vlug, wat verwag die regering?
Stem saam.Insien sal hulle nie. Die omstandighede waaronder dokters werk is beslis nie aanmoedigend nie.Die nasorg raak by die dag swakker. 17 – 18 jarige vepleegsters in diens opleiding is uiters irriterend en staan nie in voeling met pasiente nie. Die verhoudingsaspek tussen verpleer en pasient is byna totaal verlore.Begrip van higiene het hul nie. In gebrekkige toeweiding en traak- my- nie- agtigheid is die lewe nie veel werd nie.
Kwotas is nog ‘n rede vir die tekort aan dokters. Ek weet van begaafde studente wat met A gemiddelde nie kon inkom nie om medies te studeer terwyl ‘n swart student met ‘n B maklik inkom. Die kwota stelsel is dan die groot rede. As 15% van jou bevolking benadeel word omdat 85% nie op meriete werk kry dan weet jy jou waardesisteem is deurmekaar. Wat se dit van die 85%?
En dit verbaas almal?? Regtig? Hoeveel wit kinders word nie weggewys elke jaar met goeie punte en toelatings nie maar kleur is mos die issue. Maar die dom nool met n wiskunde punt van 35% kry toelating.
Vincent Maphai moet die dokters beter behandel, ek verwys na Bloemfontein. Dis skokkend, Hierdie is ook net weer ‘n politieke speletjie (kyk om jou rond…)