[Video] Tien sluise van Hartbeespoortdam oopgetrek

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die departement van waterwese het tien sluise van die Hartbeespoortdam oopgetrek ná swaar reën in dele van Gauteng.

Maroela Media het vroeër berig Leon Strydom (40) se liggaam is gevind nadat sy motor Donderdag deur vloedwater op die R101 by Honingnestkrans in die noorde van Pretoria deur die Apiesrivier meegesleur is.

Kormorant.co.za het die volgende video op YouTube gedeel:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

hendrina ·

weet iemand of arabi dam se watervlakke op getel het laaste wat ek daar was het dam bja gesak

Daleen ·

Hier was gisteraand ‘n hengse storm in Roodepoort. Dit het met rukke gehael.

Liewe heksie ·

Ag ons het nou nie die see nie maar dit is een van ons mooiste dinge hier in gauteng e leng so jammer ons dam is so vuil maar foto is tog pragtig AMEN my Vader

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.