Video: Tiener boer met groente en visse

Rikalize Reinecke (skermskoot uit die video)

Rikalize Reinecke (skermskoot uit die video)

Die hoofmeisie van Laerskool Kameelfontein is ‘n kranige boer. Rikalize Reinecke besit en bestuur een van die vier grootste waterkultuurboerderye in die land.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Peet Schabort ·

Dis nou ‘n meisiekind met selfvertroue. Doet so voort. Ook aan pa vir die hupstoot, vertroue en belangstelling in jou kind se doen en late wat haar ook op die regte pad hou.

Johannes Meintjes ·

Pragtig Rikalize! Die voorstel dat verarmde blanke nedersettings in groter landbou en nywerheidskommunes onder self-bestuur ge-organiseer word stoei om van die grond af te kom. Buitelandse beleggers moet omdraai en ander opsies vind omdat daar nie betroubare landbou- en klein nywerheid geleenthede met integriteit vanuit ons bekwame geledere voorgehou word nie.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.