[Video] Transnet in die knyp

Ekonoom Mike Schüssler (Skermskoot uit die video)

Ekonoom Mike Schüssler (Skermskoot uit die video)

Transnet se vervoervolumes het die afgelope maande drasties gedaal en minstens een ekonoom sê hy sal nie verbaas wees as dié maatskappy die tesourie binnekort nader vir ‘n geldelike reddingsboei nie.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

9 Kommentare

JC ·

Hehe! Wat ‘n werklike grap het ons geword! Ek raak sommer stapelgek en raak aan die giggel!!!

Rynhardt ·

SCHUSSLER, nie net is Transnet in die knyp nie, maar talle instellings soos Telkom, Poskantore (talle het reeds gesluit), munisipaliteite ens.SA verkeer in n groot halglikheid as wat talle ekonome en jan publiek besef! Nog steeds heers n “black out” by hoofsroommedia! Wanneer dinge een of ander tyd aan die lig gaan kom, gaan baie mense regop sit!! Die regeerders reken dat ons kan maak soos ons wil, solank die wit man betaal.Vanaand op SABC2 word die publiek gewaarsku teen stygende voedselpryse wat bly floreer, geen verligting vir jou nie! Ons finansier lankal n boewe-staat terwyl daar agter demokrasie geskuil word!

Manna ·

Die wiel is besig om te draai. Besteel mos ou pensionarise se pensioen geld.

Lourens Maritz ·

Kan enige iemand verbaas wees hieroor? Probeer in vandag se tyd diens uit Transnet kry, en jy Sukkelnet.
Transformasie het sy tol geëis.

Adrian ·

Probleem is die klomp menere in beheer se salarisse is so groot dat die inkomste dit nie kan verwerk nie. Tweedens werk te veel mense vir die maatskappy en derdens korrupsie. Oplossing : raak ontslae van die klomp base sonder n goue handdruk hulle het die maatskappy in die grond bestuur. Sny die personeel met 33% en alle dooie hout. Die man in beheer moenie weer n afwagtende miljoener wees nie nee nee hy moet n salaris kry vir die werk wat hy doen. En nog n ding die vet bonusse . Dis als n verlore stryd

Lance ·

Dit is nie verbasend nie veral as almal op suspensie is vir maande met volle salaris ….so geen werk word gedoen nie maar die staat betaal maar ….wat n skande. Hoe mens die verotting gaan stop weet ek nie want dit is nou n kultuur. SA verdien nou junk status met volle kleure veral as ons probeer wys ons het besteding onder beheer gaan staan en koop ons n vliegtuig .. .wat n gekke paradys ….

NEL ·

Pieter hulle sal moet koop om hulle stelsels aan die loop te hou. ‘n Oom vertel my hy het 4 kiste Twee Jongen Geselen wyne van sy seun in die Kaap gekry en dit het met Transnet Pretoria toe gekom. Dit het so lank geneem dat toe die wyn hier aankom was dit Oudemeester Brandewyn.

Groot probleem met die bestuur , het geen ondervinding nie maar sit in die hoogste stoele en verdien enorme salarise, maar die pensonarise van ouds moet nou saffer want daar is nie meer geld vir hulle nie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.