Video: Tronkbewaarders deel Madiba-herinneringe

mandela madiba in tronkDie bewaarders wat Nelson Mandela in die gevangenis opgepas het, deel ook hulle herinneringe aan hom. Christo Brand en Phil du Preez is twee van hulle.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae