[Video] Twis oor Valhalla-moskee

'n Skermskoot uit die video.

‘n Skermskoot uit die video.

Twee politieke partye gaan appelleer teen die besluit van die Tshwane-metroraad om ‘n stuk grond in Valhalla aan ‘n trust te skenk vir die oprig van ‘n moskee.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.

22 Kommentare

jongste oudste gewildste
m

Wonder hoeveel geld is onder die tafel gegee vir die “stukkie grond”.

Sarie

Ek sien op baie kleiner dorpe in die Wes-Kaap word ook nou sentrums vir Islam opgerig. Daar was een naby my kantoor op ‘n dorp in die Overberg. Vrydae het die lang swart karre met CA en GP nommers voor die plek gestaan. Agter die gebou het daar voortdurend vrouens met lang swart rokke en kopdoeke in en uit beweeg.

Anika

Om te SKENK nogal! Wie steel nou grond by wie? Of gaan Jan van Riebeeck weer 20 jaar van nou af die skuld kry as die ANC grond so goedsmoeds weggee? Die regering kla dan heeltyd oor grond tekorte vir behuising, hulle kan seker ‘n hele aantal huise daar oprig ?

Neewat

Natuurlik is die DA daarvoor.

Dewald

Ek bly in Valhalla en was daar gewees toe die grond oorhandig was,hulle is n klomp rassiste wat ons bly uit tart.Die burgermeester wou nie eers n petiesie aanvaar nie,Die DA het ons grond weg gegee net die VF was daar gewees.