[Video] Valencia Farmer se aanvallers ná 16 jaar almal vasgetrek

Valencia-Farmer-se-aanvallers-vas

‘n Skermskoot uit die video.

Bykans 16 jaar nadat lt.kol. Eddie Clark, ʼn ondersoekbeampte, vir Valencia Farmer op haar sterfbed in Kaapstad beloof het dat hy elkeen van haar aanvallers sal soek en laat toesluit, is die laaste vermeende betrokkene nou agter tralies.

  • Dié insetsel is deur eNuus vervaardig. eNuus is elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Sarel Stryd m ·

Waardeer sy werk en dat hy sy belofte nagekom het. vertrou Sonnika en die Bylmoorde van Stellenbosch en die Lotz moord word ook eendag opgelos. Dit is moeilik as jy tot rus kan kom nie.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.