Afrikaans se toekoms is inmekaargevleg met dié van ander Suid-Afrikaanse inheemse tale. Dit was die boodskap van verskeie taal- en kultuurorganisasies by ʼn gesprek met die Kommissie vir Kultuur, Godsdiens en Taalregte.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Hoewel ek meen ons moet daadwerklik veg vir Afrikaans in tersiêre onderriginstellings, wil dit vir my voorkom of Wannie die pad totaal byster geraka het. Kan hy hom asb. bemoei met die bevordering van Standaardafrikaans eerder as om die taal “inklusief” te wil maak. Afrikaans lei reeds genoeg onder sg. Afrikaanses a.g.v. inklusiwiteit dat ons die bevordering van Standaardafrikaans en die gebruik daarvan in die akademie nalaat.
Wat beteken ons Grondwet as Afrikaans en Afrikaners net links en regs uitgelaat, weggelaat en sommer weggevee kan word?
Prof. Wannie Carstens jy droom ou swaer…daar is geen manier wat ons in hulle harte gaan inkruip nie…hulle is meer rassisties as wat ons ooit was…word wakker ou maat! Dit hang van ons af en nie van hulle af nie!!!