Video: Verbruikersakehof heropen

Verbruikershof-heropen

Foto: ‘n Skermskoot uit die video.

Verbruikers word té gereeld ingeloop en weet dan nie wat hulle regte is en hoe om skadevergoeding te eis nie.  Daarom vra Suid-Afrika se provinsiale verbruikersake-kantore dat ontevrede verbruikers hulle meer nader met navrae.

Die Gautengse Verbruikersakehof het ook onlangs heropen.

Daniëlla van Heerden van eNuus het met Reeva Welman, ‘n Gautengse verbruikersbeskermer, hieroor gesels.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Elfie ·

Hoe lyk dit met kontakbesonderhede ens., asseblief Maroela?

Peet Schabort ·

Made in … Og, hulle gaan besig wees. Ek sien alweer kansvatters wat kosbare tyd in beslag gaan neem. Maroela kan van hulp wees met riglyne met wanneer daar suksesvol geëis kan word.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.