
Foto: ‘n Skermskoot uit die video.
Verbruikers word té gereeld ingeloop en weet dan nie wat hulle regte is en hoe om skadevergoeding te eis nie. Daarom vra Suid-Afrika se provinsiale verbruikersake-kantore dat ontevrede verbruikers hulle meer nader met navrae.
Die Gautengse Verbruikersakehof het ook onlangs heropen.
Daniëlla van Heerden van eNuus het met Reeva Welman, ‘n Gautengse verbruikersbeskermer, hieroor gesels.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
2 Kommentare
Hoe lyk dit met kontakbesonderhede ens., asseblief Maroela?
Made in … Og, hulle gaan besig wees. Ek sien alweer kansvatters wat kosbare tyd in beslag gaan neem. Maroela kan van hulp wees met riglyne met wanneer daar suksesvol geëis kan word.