Video: Verdeeldheid of gesonde leierskapstryd?

Mmusi Maimane, federale leier van die Demokratiese Alliansie

Mmusi Maimane, federale leier van die Demokratiese Alliansie

Politieke ontleders meen daar lê harde werk voor vir die nuwe leierskap van die DA – veral om kiesers te oortuig om hul kruisies langs dié party se naam te trek in aanstaande jaar se munisipale verkiesing.

Mmusi Maimane is bó Wilmot James as die party se nuwe leier verkies. Terwyl sommige meen hulle veldtogte het gedui op onenigheid binne die party oor beleidskwessies, sê ander dit was bloot deel van ‘n gesonde leierskapstryd.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

dr. sakkie van der merwe ·

Ian, Jy is ‘n man van min woorde maar dit kan nie beter gestel word nie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.