‘n 33-jarige man is in die hooggeregshof in Port Elizabeth skuldig bevind aan die verkragting van ‘n sesjarige dogtertjie twee jaar gelede. Sy is 15 uur lank wreed verkrag.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Wat, vir 15 uur lank verkrag? Wreed verkrag en die kind is slegs 6?
Dis nie dierlik nie, want geen dier doen so nie.
Hierdie verkragter is die satan homself.
Geen verkragte vrou kan die trauma verwerk nie, al probeer hulle, wat nog te sê ‘n 6 jare kind???
Dit sal aanhou, totdat die doodstraf heringestel word wat ons weet nie weer in Suid-Afrika die geval sal wees nie.
Bring die doodstraf terug!!!!!!! ‘N lewe is verwoes en die satanskind moet HANG tot die DOOD toe!!!!