[Video] Vertragings, ontwrigting by Poskantoor

poskantoor enuusvideoGroot vertragings heers by sommige poskantore. Pakkies kan nie afgelewer word nie en kliënte by sekere takke word weggewys omdat afleweringsvoertuie sonder brandstof staan.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Ben ·

Ek weier om met hierdie klaasvakies te deel. Vir ‘n effense paar rand meer, kry ek Fastway Coeriers om te gaan haal en my pakkie is more by my in Nelspruit. Billike pryse gewaarborg!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.