Die Vryheidsfront Plus het buite Eskom se hoofkwartier betoog teen die manier hoe dié staatsinstelling die land se kragkrisis hanteer.
Partyleier Pieter Mulder sê in ‘n memorandum dis absurd dat ‘n instansie wat verbruikers vra om minder krag te gebruik, dan steeds aansoek doen om sy tariewe met tot 25% te verhoog.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Kommunistieste regering kaders en kie suig die enigste belasting betalers leeg sodat hul die parasiete kan onderhou…Regerings beloftes maak skuld en die blanke moet nou betaal..? Bly of gly .. Die land is n grap onder die kommies anc parasiete.
Supply and demand.
As jy die prys gaan op stoot, moet jy dan immers toevoer waarborg.
As dit naderhand lyk asof dit alles doelbewus is, en dit is inderdaad hoe dit lyk, dan is dit seker die kommies wat hulle land wil kom claim.