Video: Vinnigste karre jaag van JHB na Kaapstad

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Altesaam 51 van die wêreld se vinnigste en duurste sportmotors spring in Johannesburg weg en sal uiteindelik in Kaapstad eindig.

Die Rogue Rally is vanjaar vir die tweede keer aangebied.

Klik hier om meer te lees.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Hennie ·

“Motors jaag” van Johannesburg na Kaapstad! Wat het van spoedbeperkings geword? Daar word ‘n boodskap van wetteloosheid uitgestuur. Hierdie storie is ondeurdag, om die minste daarvan te sê!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.