‘n Video van die vloedwater wat Vrydag deur die ATKV Klein-Kariba-vakansieoord gevloei het, is op Facebook gepubliseer.
ʼn Damwal het by ‘n oord aan die bokant van Klein-Kariba gebreek ‘n watermassa het binne sekondes die oord getref. Die restaurant, winkel en binneswembad is oorstroom. Kleiner geboue en strukture is saam met voertuie wat by die winkel geparkeer was, meegesleur.
Lees ook:
Klein-Kariba-vloed: Bejaarde se liggaam gevind
Twee bejaardes vermis ná vloed by Klein-Kariba.
Geen video beskikbaar nie??
Dagsê Melissa
Die video volg net na die “Lees ook”-skakels. Laat weet asseblief as hy nog steeds nie by jou wys nie.
Groetnis
Suné van Heerden
nms Maroela Media
Aan ATKV Kleinkarieba – Personeel en Bestuur
Hiermee met hierdie geskrywe wil ons net ons meegevoel met julle mee deel met die groot terugslag wat julle getref het, ons wil ook net se dat julle in ons gebede opgedra sal word en ons dink aan julle.
Alle voorspoed voorentoe.
Vriendelike Groete
Continental Generators
Personeel en Bestuur
Baie hartseer oor bejaardes se dood! Ons harte gaan uit na die familie Baie sterkte.
Dis vreeslik! Mag ons Vader sy Beskermde hande oor mens en dier hou