Video: Vloedwater rig ongekende skade aan

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Tientalle verdrinkings, verspoelde brûe, paaie en huise, ‘n vlaag padongelukke, motors wat meegesleur word, damwalle wat breek en riviere wat hulle walle oorstroom. Die oorstromings in verskeie provinsies is besig om ‘n reusetol te eis en ongekende skade aan te rig.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Elma Otto ·

My hart gaan uit na die bestuur van Klein Kariba se skade. Dit is ‘n heelike vakansie oord. Elma Otto lid van die ATKV

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.