[Video] Voëlkyker van formaat

Carlie Jordaan (Skermskoot uit die video)

Carlie Jordaan (Skermskoot uit die video)

‘n Graad nege-leerling aan die Hoërskool Garsfontein het ‘n interessante stokperdjie. Carlie Jordaan het al honderde voëlspesies geïdentifiseer ná sy die Hollywood-fliek “The Big Year” gesien het.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Jan Borman ·

Pragtig Carlie! Dit was sooo lekker om op die TV te sien hoe jy dit geniet om die voëls te kyk en dit is duidelik dat jy hulle maklik eien en reeds so ‘n wye kennis van die verskillende spesies het!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.