Pres. Cyril Ramaphosa sal na verwagting die land Woensdagaand omstreeks 20:30 toespreek.
Hy het amper drie weke gelede die land, wat weens die Covid-19-pandemie en die ekonomiese uitwerking daarvan bykans op sy knieë gedwing is, toegespreek. Die president se toespraak volg op ʼn rits vergaderings met die kabinet en die nasionale koronavirus-bevelraad.
Volg sy toespraak vanaf omstreeks 20:30 hier op Maroela Media (verfris jou webblaaier en klik op die “play”-knoppie sodra die president se toespraak begin):
Wil jy op hoogte bly van alle nuus oor Covid-19 op Maroela Media? Klik hier om in te teken op ʼn daaglikse nuusbrief.
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
1 Kommentaar
Wat is daar om te volg, eintlik het hy niks nuuts gese nie!!!