Video: Voortrekkers se huldeblyk aan vroue

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

Die Voortrekkers het Saterdag vir ‘n groot verrassing gesorg by die Irene Village Mall ter viering van Vrouedag.

Die video van die kitsskare (flash mob) is op YouTube gelaai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Sanmarie Ferreira ·

Sjoe, na ek hierdie video van die Voortrekkers gesien het voel ek weer trots om te se ek is’n Afrikaanse Suid Afrikaner!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.