Video: Vragmotor slaan in vloedwater om

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

NEEM KENNIS: Talle lesers het ons intussen in kennis gestel dat die video reeds in Januarie 2014 op YouTube gelaai is. Die oorsprong van die video is egter nog steeds nie bekend nie. Dit is ook nie bekend waar of wanneer die video geneem is nie. Laat weet ons gerus by [email protected] indien jy besonderhede oor die voorval het.

‘n Gebruiker het ‘n video van ‘n vragmotor wat in vloedwater omslaan, op Facebook gelaai.

Die vragmotor ry deur water waarna dit die pad verlaat en omslaan.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Jasper ·

Hierdie video was al op YouTube voor die groot reëns. Moontlik in Zambië.

Slim Daan ·

En die drywer hom in NSA. ( Verstaan die baas van hom was iets soos n Mike Schutte ! )

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.