NEEM KENNIS: Talle lesers het ons intussen in kennis gestel dat die video reeds in Januarie 2014 op YouTube gelaai is. Die oorsprong van die video is egter nog steeds nie bekend nie. Dit is ook nie bekend waar of wanneer die video geneem is nie. Laat weet ons gerus by [email protected] indien jy besonderhede oor die voorval het.
‘n Gebruiker het ‘n video van ‘n vragmotor wat in vloedwater omslaan, op Facebook gelaai.
Die vragmotor ry deur water waarna dit die pad verlaat en omslaan.
Hierdie video was al op YouTube voor die groot reëns. Moontlik in Zambië.
En die drywer hom in NSA. ( Verstaan die baas van hom was iets soos n Mike Schutte ! )