Video: Vrou in Toerbedrog-saak bly in aanhouding

Renette Wright (links) en Salome Klopper tydens hul eerste hofverskeining, Foto: GrootFM

Renette Wright (links) en Salome Klopper tydens hul eerste hofverskeining, Foto: GrootFM

Renette Wright, wat pensioenarisse na bewering uit duisende rand geswendel het, is steeds in aanhouding omdat daar nog vrae is oor haar borgtogaansoek.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

Lees ook:
Toerbedrog-saak: Verdagte kry borg
Klank: Verdagtes in toerbedrog-saak in hof
Vakansieslenter: Speurder vandag begrawe
Verdagtes in hof oor vakansieslenter wat tot speurder se dood lei
Paartjie in hof ná speurder se dood
Man skiet PTA-polisieman, homself

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

5 Kommentare

lorayne ·

Renette Wright en Salome Klopper, sies man! Ek hoop julle kry die straf wat julle toekom . . .

Tersia -Paarl ·

ons is groep van 10 dames van Paarl wat 7Jul–14Jul na Zimbabwe op treintoer sou vertrek -groot teleurstelling om via media te verneem hoe ons ingeloop is -hulle sal moet boet vir skelmstreke!!!

Elizabeth ·

@Tersia-Paarl – bitter jammer vir julle! Dit moet erg wees, mens spaar jou geldjies, knyp hier, daar en oral af om te gaan vakanse hou en dan gebeur so-iets. Hoop jul kon op ‘n ander manier geholpe raak en darem kon wegkom?

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.