Video: Vrystaatse skool los haarprobleem vinnig op

'n Skermskoot uit die video.

‘n Skermskoot uit die video.

In dieselfde week wat die Pretoria High School for Girls onder skoot gekom het oor sy beleid, het ‘n Bloemfonteinse pa hom óók tot sosiale media gewend oor wat hy beskryf as onaanvaarbare praktyke by sy dogter se skool.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

14 Kommentare

humor ·

Maroela M n groot tegemoedkoming word gevra kan julle asseblief vir ons n meer volledige nuusdekking gee ingeval u gebruik maak van die insetsel van e nuus. U sien baie 1000 de lesers beskik nie oor genoegsame seinsterkte om die insetsel te vertoon nie.

Wat-ek-lees ·

Ek sien nêrens daardie verskriklike bos hare wat in Pta. ten toon gestel word. Eintlik is daar nie iets om oor te kla?

Yvonne ·

St Michalelsskool het hul Gedragskode verander t o v hul haarreëls. Wat n belaglike berg word daar nou van n miershoop gemaak. Waar ek hoof was moes d kinders streng reëls nakom re hulle kleredrag en hare. Wit EN swart EN indiër. Wit kinders se hare het gedurig in hul oë gehang en hul moes dit uit hul gesigte hou of hulle moes ditensie sit. Swart kids wou pruike en die sg dreadlocks dra en di indiërseuns moes gereeld vasgevat word oor d lengte van hulle hare wat stokstyf bo hulle koppe gejel was! Sekere toegewings is wel aan die kinders gemaak soos bv die indiërkids mag hul hare opgejel het maar net tot n sekere lengte, die swart kids kon braids ens dra maar nie dreadlocks, pruike en afros nie en die blanke kids kon sekere haarstyle glad nie dra nie maar mag hul hare een skakering ligter of donkerder gedra het. Toegewings is dus aan ALMAL gemaak omdat ALMAL sekere reëls moes nakom. In die klaskamers mog daar net Engels gepraat word omdat lesse in engels aangebied was en in die tweede plek omdat groepe kids mekaar in hul onderskeie huistale bespreek en beskinder het en vieslike praatjies ondrr die neus van die onderwyseres gepraat het! Tieners kan nogal vuilbekkig raak wanneer hulle dink toesighouers verstaan of hoor hulle nie! Nee wat, die reëls is met rede ingestel en boonop kweek dit trots, dissipline en selfvertroue!

Amanda ·

Hulle dat dit bespreek is en dit gaan gewysig word. Sê nie hoe.
Ek dink hierdie is meer n e nuus advertensie. Sien laaste paragraaf.
Op die enca site is daar altyd n sinvolle opsomming onder die videos. Ek verkies om dit te lees. Vinniger en minder data.

Berhalet Beukes ·

Kopdoeke… Hehehe… Is dit nie deel van die kultuur nie of verbeel ek my dat ek al vele kere parlementslede ‘n spesifieke kopbedekking saam met hulle Afrika drag sien dra het?

Ruby ·

Ek kan geen videos van MM oopmaak, het iemand anders dieselfde problem?

Ek kan enige video op enige ander website oopmaak.

Landi Slatter ·

Dagsê Ruby,

Dankie vir jou navraag. Ons ondervind soms tegniese probleme waar video’s nie op mobiele toestelle soos slimfone of tabletrekenaars wil werk nie. Kyk asseblief of jy dalk die video direk kan oopmaak by http://maroelamedia.co.za – ons ontwerp is van so aard dat dit optimaal op enige skerm sal vertoon.

Laat weet ons asseblief by [email protected] indien jy nog steeds nie regkom nie, dan probeer ons verder om die probleem op te los!

Groetnis
Landi nms Maroela Media

E.K. - ek sê net! ·

Etv nuus – eerlik, sonder doekies omdraai of favouritism aan enige party/persoon

Waarheid ·

Weet nie hoe sal mens só dik kapsel in/onder gewone swempet inkry nie. Maar kan sien als vorder meer na beskaafde, na die tafel kom en onderhandel, PRAAT nie staak, brand, plunder of hof toe. Dit bly nog snaaks, geld, en tyd is onderhoud vereistes vir skoon versorgde netjiese HAREDOS, ièts wat hoërskool langhaar meisies in die tagtigs maar min van gehad het.

Theresa ·

Al die geroesmoes skoon belaglik. Ek het al blanke mense met dreadlocks gesien en dis aaklig. Pas hoegenaamd nie by skoolkinders nie – nie van enige ras nie.
Pasop as kinders die skole begin rule! Pink Flloyd se liedjie kan skoollied word… Waak teen stert wat hond swaai. Dis altyd die slotparagraaf wanneer chaos in werking tree.

NICKEY VAN NIEKERK ·

Mogalecity inwoner:
Dink daai Bloemfontein skool se mense verdien ‘n Bell

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.