[Video] Waarskuwing oor klimaatsverandering in Afrika

Dr-Francois-Engelbrecht-klimaatsverandering

‘n Skermskoot uit die video.

Afrika se gemiddelde temperatuur styg vinniger as dié van enige ander vasteland. Wetenskaplikes het onlangs op ʼn konferensie in Pretoria gewaarsku dat as uitlaatgasse nie beduidend verminder word nie, dit binne ʼn eeu temperature in Afrika met 6 °C kan laat styg. Dit sal veral ʼn impak op die landboubedryf en groter brandgevare tot gevolg hê.

  • Dié insetsel is deur eNuus vervaardig. eNuus is elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Ben ☺☺☺ ·

Dis Bollie – ons word wel warmer maar dit het niks met uitlaat gasse te doen nie.

Eduard ·

Nou Ben vertel vir ons asb ek brand van niskurigheid wat maak die aarde warmer ? Ek dink ons is besig om die aarde te verniel dis hoekom hy warmer raak of wat se jy

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.